![]() |
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||
|
Akkommodasie
|
|||||||||||||||||||||||||||||
|
Chalets
|
|||||||||||||||||||||||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
|||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||
| Ons bied U 8 luukse selfonderhoudende Chalets elkeen met die volgende: | Eie badkamer met stort Tafel met 4 stoele Eie braaier Beddegoed en 2 handoeke Breekware met potte en panne |
1 x Dubbelbed 2 x Enkelbed Oopplan kombuis Yskas Tweeplaatstoof |
|||||||||||||||||||||||||||
|
Rondawels
|
|||||||||||||||||||||||||||||
| 4 x Enkelbeddens Beddegoed en 2 handoeke Nie eie kombuis Gesamentlike Ablusieblok Ketel, koppies en pierings |
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||
| Kom geniet dit hier in ons vyf Rondawels elkeen gemaklik en toegerus om na jou gemak om te sien. | |||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||
|
Karavaanpark
|
|||||||||||||||||||||||||||||
|
Karavaan en Tent staanplek vir
30 eenhede met 'n asemrowende uitsig oor 'n watergat waar die diere met
sonsopkoms en ondergang gesien kan word waar hul kom water drink.
|
|||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||
|
Gastehuis
|
|||||||||||||||||||||||||||||
| Ons Gastehuis is vir die Gesin en is ten volle toegerus vir jou gemak, kom maak jou vakansie iets om te onthou en maak gebruik van wat ons jou bied. | 3 x Slaapkamers 1 x Sitkamer Oopplan kombuis Opwaskamer 2 x Vol badkamers 3 x Dubbelbeddens |
1 x Enkelbed Beddegoed en handoeke Yskas Ingeboude stoof Kagel - Yetmaster Breekware met potte en panne |
|||||||||||||||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||
|
Gaste Suite
|
Luukse Suite
|
Mansion Suite
|
|||||||||||||||||||||||||||
| 1 x Dubbelbed 1 x Enkelbed Beddegoed en handoeke Oopplan kombuis Yskas Tweeplaatstoof Badkamer met stort Breekware met potte en panne |
(Gebruik ook as" Honeymoon" suite) 1 x Dubbelbed 1 x Dubbelslaapbank Beddegoed en handoeke Oopplan kombuis Yskas Tweeplaatstoof Badkamer met stort Breekware met potte en panne |
1 x Dubbelbed 1 x Dubbelslaapbank Beddegoed en handoeke Oopplan kombuis Yskas Tweeplaatstoof Badkamer met stort Breekware met potte en panne |
|||||||||||||||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||
|
Slaapsale
|
|||||||||||||||||||||||||||||
| Vir Groepe het ons 2 Slaapsale met 15 beddens en matrasse in elk. Bring net jou eie Beddegoed. Die sale het 'n gesamentlike ablusieblok. | |||||||||||||||||||||||||||||
| Terug Na Bo | |||||||||||||||||||||||||||||