![]() |
![]() |
|||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
KONFERENSIEGERIEWE
|
![]() |
||||||||
| Ons Konferensiegeriewe is tot die beskikking van die Sakeman wat wil wegbreek van die Korporatiewe atmosfeer. Ons beskik oor die volgende Konferensie fasiliteite: | ||||||||||
| (3 x Lokale) 1 x Groot saal - 250 persone 2 x Kleiner sale - 35 persone Oorhoofse projektor, Skerm en flipchart Konferensie lokale is toegerus met tafels, stoele, tafeldoeke, waterbekers en glase Spyseniering beskikbaar Akkommodasie beskikbaar Gelisensieërde kontantkroeg beskikbaar |
||||||||||
![]() |
||||||||||