![]() |
![]() |
||||||||||||||||
|
FASILITEITE
|
|||||||||||||||||
| Ons het die volgende Ontspanningsgeriewe beskikbaar vir ons Gaste en Dagbesoekers. | |||||||||||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
|||||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
|
Gelisensieërde Kontant Kroeg in 'n pragtige
Grasdak gebou.
|
Swembad met Trampolien
|
||||||||||||||||
![]() |
Trampolien Swembad Speelpark Gelisensieërde Kontantkroeg DSTV met sportkanale Potspel |
Braaiers Hokke met mak diere Staproetes Wildbesigtigingstoere Vlugbal Tafeltennis |
Konferensiegeriewe Troues, Onthale en Jaareindfunksies Reunies Familiesametrekke Tuin vir fotos Jag |
||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
|
Wildbesigtigingstoere in 'n spesiaal omgeboude voertuig
onder leiding van ervare Gidse waar verskeie wildspesies gesien kan word
o.a.Springbokke, Blesbokke, Gemsbokke, Elande ens.
|
|||||||||||||||||