![]() |
![]() |
||||||||||||||
|
Jag
|
|||||||||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
![]() |
![]() |
![]() |
||||||||||||
|
Ons Jagfasiliteite vergelyk met die beste wat daar is, met 'n spesiaal toegeruste slagkamer en koelkamergeriewe maak ons seker dat jy net die beste byderhand het. Opgeleide gidse vergesel die jag partye op ons eie voertuie. Ons het ook 'n Skietbaan beskikbaar vir die Jagter wat eers sy wapen wil inskiet. Ons akkommodeer Plaaslike, Oorsese en Korporatiewe Jaggroepe |
|||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
Ons beskik oor die volgende Boksoorte: | Springbokke, Blesbokke, Gemsbokke, Elande, Impala, Rooihartebeeste, Swartwildebeeste, Takbokke, Rooibokke, Lechwes, Zebras, Volstruise en talle ander kleiner boksoorte. | |||||||||||||