![]() |
![]() |
||||||||||||
|
Gesetel
in die rustige atmosfeer van 'n tipiese Suid Afrikaanse
Grasveld sal jy De Rust Privaat Natuur Reservaat kry, 680 hektaar van veld onder bewaring met 'n verskeidenheid van boksoorte en ander wild te sien. |
![]() |
||||||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
|||||||||||||
![]() |
|||||||||||||
|
De
Rust is geleë omtrent 25 km vanaf Welkom op die Kroonstad pad.
Geregistreer by die Vrystaatse Dept van Natuurbewaring en Toerisme as 'n Privaat Natuur Reservaat. Dit is die ideale plek vir 'n wegbreek naweek of 'n vakansie wat jy nooit sal vergeet nie. |
|||||||||||||
![]() |
|||||||||||||
![]() |
|||||||||||||
|
Met
8 selfonderhoudende Chalets, Gastehuis, 5 Rondawels en staan-
plek vir 30 Karavane en tente met elektriese punte, Gelisensieerde Kroeg en Ontspanningsaal is ons ten volle toegerus om na al u behoeftes om te sien. |
|||||||||||||
| Kopiereg © 2006-Ontwerp en programering deur Web-Mania | |||||||||||||