![]() |
![]() |
||||||||||||
|
TROUES
|
|||||||||||||
|
Ons sal jou met graagte akkommodeer vir jou troue, met 'n Kapel vir binne troues, Gasebo vir buitelug troues en 'n Ontspanningsaal vir die onthaal. Ons pragtige tuin die agtergrond vir fotos om jou spesiale dag nog meer spesiaal te maak. Ons het ook 2 Lapas beskikbaar met elektriese punte, Braai area en plek vir 'n kampvuur. Klanksisteem en platejoggie vir die wat dit nodig het. Spyseniering is ook een van die vele funksies wat ons verrig om jou troudag onvergeetlik te maak. Die bostaande fasiliteite is ook beskikbaar vir Jaar eind funksies, Reunies en Familiesaamtrekke. |
![]() |
||||||||||||
| Indeks Omtrent Ons Akkommodasie Jagpakkette Troues Fasiliteite Konferensies Waar/Kaart Kontak ons |
|||||||||||||
![]() |
|||||||||||||
![]() |
|||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||